08:00-15:00 Afrikaans; Tuis / COVID-19 / Gratis toegang tot Die Wolkskool tydens die koronakrisis. Daar is meer as 1 800 onderwysers wat reeds die Wolkskool gebruik. in jou Wiskunde Huiswerkboek of in jou eie boek as jy dit nie by jou het nie. Wolkskool het in samewerking met die VAW (Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers) ʼn produk bekendgestel waar alle leerders van Graad 4-9 aanlyn Wiskunde-vraestelle kan uitwerk om seker te maak dat hulle vir vanjaar se eindeksamens gereed is: Wolkskool maak seker dat hulle sterk eindig. “Die Wolkskool kan gehalte-onderwys na die uithoeke van ons land neem, veral daar waar verstedeliking dalk ʼn probleem is. So leer hulle op ‘n praktiese wyse die belangrike aspekte van daardie vak. Wolkskool se video`s is nie verpligtend nie, maar dit word beslis aanbeveel as `n ekstra hulpmiddel – Teken gratis in by Solank daar internet is, kan die Wolkskool goeie opleiding aan Afrikaanse kinders bied.” Brink sê die SOS wil help om ʼn gesonde Afrikaanse onderwyspyplyn van kleuterskool tot tersiêre onderrig teen 2030 te skep. Dit is ongelooflik hoe mense uit hul pad gaan om dankie-sê-briewe te stuur oor die verskil wat Die Wolkskool in hul lewens maak. Die SOS staan vir die bevordering van gehalte-onderrig in Afrikaans. Alle Wolkskool navrae kan gestuur word na: [email protected]. Ons wil jou baie graag as lid verwelkom. WOLKSKOOL. Die Korona-pandemie gaan nie matrieks se voorbereiding in die wiele ry nie! Laai die SOS se kalender vir 2021 hier af: SOS-kalender 2021. Solidariteit Beroepsgilde. “Daar is geen klasgroep van hierdie ouderdom wat weer die geleentheid gaan kry om soveel speeltyd te hê nie en dit is gewoonlik die eerste ding waaroor hulle kla as hulle in … Gedetailleerde beskrywing van dienste / Detailed description services. Standard het by dié aanlyn-leerplatform gaan hoor hoe leerders dit tot hul voordeel in hierdie tyd kan gebruik. Wolkskool is die Afrikaanse Kahn Academy waar leerlinge die inhoud van die Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum maklik sal vind en waar hulle nóú hulp sal kry met dit waarmee hulle nóú sukkel. Vir lidmaatskap aan Solidariteit se nuwe Beroepsgilde vir Beheerliggaamonderwysers. Vir registrasie van leerders en onderwysers op Wolkskool. Woordeskat: Insidentele lees. Danksy die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Wolkskool, kon duisende Afrikaanse matrieks … Gesels met ons. Inhoud is gegrond op die leerplan volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV of Caps) van Suid-Afrika en daar is reeds meer as 3 000 volledige lesse in die volgende 22 vakke beskikbaar: Lees hier meer oor wat die eksamen presies behels en teken van 7 September in op die Wolkskool om die vraestel aanlyn af te lê. Volkskool se matrikulante woon ook jaarliks ‘n s lypskool in Orania by waartydens hulle gereed gemaak word vir die rekord- en eindeksamens. Toe die inperking in Maart vanjaar en weer in Julie skole se deure gesluit het, het Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum nuwe deure vir onderwysers en leerders oopgemaak met die Wolkskool-platform.. Met byna 121 000 leerders en 3 500 onderwysers wat vir Wolkskool se lesse geregistreer het, moes die personeelkorps vinnig en drasties uitgebrei word om voor te bly. Die beste onderwyser steek ‘n vuur aan in sy leerder se binneste, moedig entoesiasme aan, inspireer sy leerders met ‘n visie van wat hy kan wees, en wys op die waarde en blywendheid van morele, spirituele en kulturele waardes. Sy meen as daar een ding is wat ouers nou met hulle grondslagfasekind moet doen, is dit om hulle toe te laat om te speel. ... Teken in vir moet-weet-stories élke dag en vir ons weeklikse kosnuusbrief! As deel van Die Wolkskool-familie het jy nou geleentheid om te baat by die KOP IN DIE WOLKE-kompetisie van die Virseker Trust. Daarby vind onderwysers wat van Wolkskoolvideo’s gebruik maak dat hulle nou meer tyd tot hul beskikking het om verrykend of remediërend te werk kan gaan. Getal geregistreerde leerders op Wolkskool soos op 31 Maart: 51 347. Wagwoord Vergeet? Nasionale Inperkingstyd Wiskunde Beplanning: Graad 4 Week 7: 1 Junie – 5 Junie 2020 Let Wel 1. Ons kry talle bemoedigende woorde en dit dryf ons net meer om ‘n toekoms vir ons kinders te help skep deur vernuwende, goeie gehalte moedertaalonderrig. wolkskool.co.za. As deel van die vak Toerisme, reël die gr 10 en 11 leer linge wat daardie vak neem elke jaar ‘n toer vir hulleself! Registreer. Teken in. Teken In. Graad 1 Week 1 9 ©Skoleondersteuningsentrum 4. 08:00-16:30, Vry. Gratis toegang tot Die Wolkskool tydens die koronakrisis TEKEN IN Jongste Uitgawe. Kom toets jou wiskundekennis saam met Wolkskool 5 September 2020 2 kommentare. Die Wolkskool is ʼn aanlyn leerplatform vir Graad 4 tot 12 met lesse in videoformaat, assesserings, werkboeke en werkkaarte wat leerlinge in hul eie tyd, op enige plek en teen hul eie pas kan deurwerk. © 2021 Leersfeer & Volkskool Orania Nuwe- en heraansluitings vir lidmaatskap open op 11 Januarie 2021. How well does your browser support HTML5? Al wat jy moet doen om in aanmerking te kom, is om ‘n Virseker-kwotasie aan te vra. E-pos adres. Wolkskool se video’s bied perspektief, ʼn vergelyking deur ander oë en ʼn hoek wat dalk aansluit by leerders met leerstyle waarby daar moeilik aansluiting gevind word. Teken gratis in. Wolkskool se video`s is nie verpligtend nie, maar dit word beslis aanbeveel as `n ekstra hulpmiddel – Teken gratis in by E-pos adres. Onluste, plundering en veiligheidskwessies rapporteringslyn: 012 880 1979 | Beskikbaar: Ma. Werk asb. in jou Wiskunde Huiswerkboek of in jou eie boek as jy dit nie by jou het nie. Matrieks SOS wiskunde Wolkskool Die Wolkskool se lesse bestaan uit kort en kragtige video’s wat die kerninhoud van ʼn onderwerp saamvat, asook ʼn werkkaart en ʼn assessering. Enzy's project brief was to create a convenient way for customers to order food and drinks. Ter illustrasie. Ons nooi alle onderwysers om tot die einde van 2020 hierdie funksies gratis te gebruik om hulle klaskamers te bestuur.” Volgens Van der Merwe het die Wolkskool van die begin van die afsonderingstyd elke dag regstreekse klasse vir matrikulante aangebied. Verkoop op Markplein "Het jy inhoud of lesse wat jy graag op markplein wil verkoop? Indien jou kind ‘n profiel op Die Wolkskool het, kwalifiseer jy om R30 000 se skoolgeld te wen. Deur Alet Rademeyer Solidariteit het vandag die grootste “opstaanprojek” in sy geskiedenis van 118 jaar met ’n begroting van R4,8 miljard in Pretoria bekend gestel. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof […] Naam en van. Die Solidariteit-beweging se Skoleondersteuningsentrum het toegang tot dié leerplatform tot 30 Junie gratis gemaak. By Die Wolkskool word ons oorval met boodskappe van dank en ondersteuning. Werk asb. Kyk na die prent en skryf die woord This . Boodskap. Registreer. 4. Naam. Die Wolkskool is ‘n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS), ‘n nie-winsgewende organisasie. Die Wolkskool is 'n inisiatief van die Skoleondersteuningsentrum. Die Wolkskool is geskoei op nuwe, moderne onderwysinisiatiewe van wêreldgehalte wat leerlinge vir die 21ste eeu toerus.